Jaarboeke

Monitering in die onderwys: Internasionale en nasionale perspektiewe 880


 
Modulekode INP 880
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die keusemodule bou op die kernmodule aangebied in die eerste jaar. Die spesialiseringsmodule bou op kwaliteitsversekering, evaluering en assessering op sisteemvlak. Dit sal aangebied word in kleingroepe en seminaargebaseerde klasse waar kennis en vaardighede aangebied en bespreek word. Daar word verwag dat die keusemodule verband sal hou met die student se keuse van ‘n meestersprojek en hul verpligte internskap by ‘n geskikte organisasie.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences